• Banner2016
Sunday, 23 February 2014 22:24

DP Radiostasie

Radio StasieRadio Stasie

 

Die radiostasielede is regdeur die jaar betrokke by verskeie geleenthede waar klanktoerusting verskuif en opgestel word om saal-, rugby-, atletiek- en daaglikse openingsbyeenkomste vlot te laat verloop.  Radiostasielede sorg ook dat sokkies en algemene skoolgeleenthede se beligting en klank op ʼn hoë standaard en van goeie gehalte is. Opgraderings van luidsprekers en aankoop van nuwe toerusting geskied wanneer nodig.

Seuns wat belangstel kontak gerus mnr. Anker.

Read 1980 times Last modified on Tuesday, 06 February 2018 11:41