• Banner2016
Wednesday, 05 February 2014 14:29

Wiskundeolimpiade

Die wiskunde-olimpiade bestaan uit drie rondtes vir juniors en seniors.  Indien die leerder 50 % of meer in die eerste rondte behaal, dring hy/sy deur na rondte 2.  Die beste 100 in die land dring deur na rondte 3.

Bogenoemde rondtes vind gewoonlik plaas in Maart, Mei en September, maar datums is onderhewig aan verandering.  Belangstellendes kan by hul betrokke Wiskunde-onderwysers aanmeld, indien hulle belangstel.

 

Wiskunde OlimpiadeWiskunde Olimpiade

 

 

Read 2354 times Last modified on Tuesday, 06 February 2018 11:40