• Banner2016
Monday, 22 September 2014 21:03

Mnr & Mej DP

Daniel Pienaar spog graag met sy Tiere. Mnr & Mej. DP is die kompetisie waar Tiere hul toepaslike uitrustings, verhoogteenwoordigheid, charisma en persoonlikheid ten toon kan stel om moontlik met die gesogte titel bekroon te word. Die kompetisie is vir beide geslagte en daar is ʼn senior en junior kategorie vir die seuns. Daar word van onpartydige beoordelaars gebruik gemaak.

Kontak die Graad 11 graadhoof vir meer inligting.

Read 1320 times Last modified on Thursday, 23 March 2017 06:30