• Banner2016
Monday, 27 March 2017 05:01

Skaak Koördineerder en Span Afrigter

KOöRDINEERDER:  Mnr. G. van Niekerk

DP speel gewoonlik in die B- en D-liga. Ons moedig graag leerders aan om te kom aansluit.  Sodoende kan ons dalk opskuif A-liga toe.  Benewens die feit dat dit goed is vir ʼn leerder om buitemuurse aktiwiteite te bedryf, is dit bewys dat skaak ʼn leerder se breingroei aanmoedig asook sy/haar probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardighede verbeter.

Read 469 times Last modified on Tuesday, 30 May 2017 01:12