• Banner2016
Thursday, 17 April 2014 07:57

Netbal-verslag

¬∑      Ons het 4 netbalspanne hierdie jaar.  (1 x 0/14, 1 x 0/16, 2 x 0/18)

¬∑      La Mirage borg ons 1ste netbalspan met klere

¬∑      Ons 4 spelers(1 x o/14, 1 x o/15, 1 x o/17, 1 x o/18) na die netbal OP-proewe gestuur by Brandwag.

¬∑      3 Spelers ( 1 x 0/14, 1 x 0/17, 1 x o/18) het deurgegaan na die Metro-Zone se proewe op Despatch.

¬∑      2 Spelers (1 x o/17 en 1 x 0/18) het daar deurgegaan na die finale netbalproewe in Oos-Londen die 12de  April 2014.  Hulle het baie goed gespeel, maar die kompetisie is baie sterk en het nie diie spanne gemaak nie.

¬∑      Ons het ons 1ste wedstryde gespeel gister (14/4/14) teen Ho√ęrskool Bergsig.

0/14 het gewen :  8-2

0/16 & 0/18 gekombineer:  het verloor:  7-6 

Read 1491 times