• Banner2016
Monday, 11 May 2015 08:52

Muurbalwedstryd uitslae.

2de Span vs Harvest: DP wen 5-0 met die pottetelling 14-1.

1ste Span vs (EP) Combined Development Team:  DP verloor 0-4 met die pottetelling 4-9.

 

Denric speel goed teen 'n speler wat huidiglik nr 4 in SA op ranglys is en verloor 12/14, 9/11 en 12/14 !

Read 965 times Last modified on Monday, 11 May 2015 09:14