• Banner2016
Thursday, 08 June 2017 05:51

VCSV

VCSV 1000

 

 

Hierdie Christelike program by DP vind elke Maandag en Woensdag plaas ā€“ Maandae vergader die leiers en op Woensdae die volle groep.

Benewens woordverkondiging is daar ook uitreike waar die leiers by jeugbyeenkomste, skole en kerke optree en Jesus bedien.

 

Alle leerders is welkom.

 

Kontak asb. mnr. A. Els vir verdere inligting.

 

 

Read 226 times Last modified on Thursday, 08 June 2017 06:06
More in this category: « Legotronics