• Banner2016
Wednesday, 05 February 2014 14:19

Spiraal

Die Spiraal is DP se jaarblad wat by die Algemene Kantoor te koop is.  Dit gee ā€˜n oorsig van die aktiwiteite van die vorige skooljaar en bevat ook klas-, sport- en kultuurfotoā€™s.  Bekwame leerders word deur die betrokke personeellid genooi om op die redaksie te dien.  Die publikasie is beskikbaar aan die einde van elke jaar en leerders en ouers word aangemoedig om Die Spiraal aan te koop aangesien dit ā€˜n pragtige herinnering is van elke skooljaar van die leerder.

Read 1850 times Last modified on Wednesday, 05 February 2014 14:21