• Banner2016
Thursday, 08 June 2017 04:51

Fotografie

FotografieFotografie

 

'n Span van leerderfotograwe asook mnr. Van Niekerk verskaf waardevolle diens deur alle Tieraktiwiteite te verfilm. Dis veral nuttig vir publikasies soos Die Tierplesier en Die Spiraal, asook vir die skoolargief.

'n Groot dankie aan bogenoemde partye asook ander amateurfotograwe (insluitende ouers) wat hul werk met ons deel. Nie alleen word 'n talent ontwikkel nie, maar dekades later verskaf die materiaal steeds plesier en laat dit ons dikwels met heimwee.

 

Vir meer inligting, kontak mnr. van Niekerk.

Read 583 times Last modified on Tuesday, 06 February 2018 11:34