• Banner2016
Wednesday, 07 June 2017 15:01

Rekenaarlaboratoriums

 

Die skoolfasiliteite sluit in twee rekenaarlaboratoriums.  Een ʼn CAD-lab en die ander een vir die leesprogram.

Inligting tegnologie word as ʼn Graad 10 ā€“ 12 agste vak na skool in die leeslab aangebied.

Vir meer inligting, kontak gerus mnr. Olbe.

Read 48 times
More in this category: « DP Gymnasium